Modulekode | MWT 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Maatskaplikewerkintervensie: Individu en gesin Teorieë, modelle, gevorderde kommunikasievaardighede, die genogram en die ekokaart as intervensietegnieke en die intervensieproses soos van toepassing op die individu en die gesin. Deel 2: Gesinsontwikkeling en -begeleiding Die ontwikkeling van kennis ten opsigte van die verskillende vorme van huwelike en gesinne, die gesin en verliese, gesinsgeweld met betrekking tot huweliksgeweld, gesinsmoorde, die dinamiek van die verskillende vorme van seksuele molestering, die effek van seksuele kindermolestering op die lewe van die volwasse persoon en substituutsorg. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 210, 220, MWP 261 +DS |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Maatskaplike Werk en Kriminologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App